Blitzwebz
     
 
 

Webblad Ontwerp


JOU EIE WEBBLAD & EPOS

* Slegs R2 500-00 (Twee Duisend  Vyf Honderd Rand) eenmalig.

* Webblad kan deur selfone met WAP oopgemaak word. Daar is 8x meer selfone as rekenaars. Internet via selfone (Mobile Internet) groei met 27% per maand.

* Neem 1 uur om op te stel, en dan nog 'n verdere 2 ure om al die inligting wat u verskaf by te voeg. Neem 3 dae om eie domain te aktiveer.

„« Maandelikse tarief vanaf R59-00 tot R150 (BTW uitgesluit) per maand vir 12 maande.

„« U kan self u webblad op datum hou met opleiding wat ons verskaf of ons doen dit namens u, teen 'n minimale fooi. 'n Baie maklike, vriendelike en vinnige manier om inligting by te voeg wat dadelik op die webblad verskyn.

„« Ons kan verseker dat soek enjins soos Google, die Nr 1 soek enjins in die węreld, ons webblaaie kan lees.

„« U kan self u dokumente & brosjures (soos aansoekvorm, pryslyste ens) op u webblad laai wat dan vanaf u selfoon na 'n betrokke klient ge-epos kan word en dan jou selfoon in 'n mobiele kantoor verander.

Inligting wat op u webblad ingevoeg kan word:

1) Dienste en Produkte (beskrywings en foto's)
2) Nuusbriewe / Blogs
3) Dokumente
4) Logos
5) Foto Galary
6) Kalender
7) Spesiale aanbiedinge

3 Voorbeelde van webblaaie wat deur ons ontwerp is

http://www.gwanzi.co.za
http://www.blitzwebz.co.za
http://www.adeptconsult.co.za


*** Jou eie webblad is net 'n oproep ver ***



 
     
Products and Services
  • Webblad Ontwerp
  • Website Design


  •      
     


    Kwikwap Website Consultant: Anel - visser@wetlands.co.za / 0836299970 Hits to date: Website designed using Kwikwap